Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Edublox in die Nuus

Nuusberigte na 15 September 2015 kan op nuwe webtuiste gevind word. Klik hier.

Hanteer Konsentrasieprobleme Só
Good News Time, Radio Kansel, 14 Mei 2015
Kinders lę ons na aan die hart. Familie lę ons na aan die hart, want God is die uitvinder en outeur van familie, en Hy is die gewer van kinders. ‘n Kind se vermoë om te lees, te leer, en Wiskunde effektief te doen lę die grondslag van akademiese sukses, wat natuurlik ‘n reuse impak het op hulle toekoms. Wanneer ‘n kind egter sukkel om in die klaskamer te konsentreer is dit belangrik vir ouers om die verskillende opsies te oorweeg om die kind se konsentrasie te verbeter. Klik hier om na ‘n onderhou te luister wat jou sal help om ‘n ingeligte besluit te maak.

Radio-Onderhoud oor Disleksie
Groeipyne, RSG, 16 April 2015
Een uit elke tien Suid-Afrikaners ly aan ‘n graad van disleksie. Dit beteken dat sowat vyfmiljoen mense in skole, en in die werkplek met hierdie leer- of leesprobleem sukkel. Lees die vrae oor disleksie wat in ‘n radio-onderhoud gestel is deur Johan van Lill aan Susan du Plessis, opvoedkundige spesialis en skrywer van Edublox, en luister na haar antwoorde. Lees en luister...

Radio-Onderhoud oor Wiskundeprobleme
Ons en die Onderwys, RSG, 22 Maart 2015
Maak nie saak of ons besig is met die wetenskappe, ‘n sake-onderneming of die daaglikse lewe nie, syfers gaan ons altyd by ons hę. Elke beroep, van vuurpylwetenskaplike tot skaapwagter verg die gebruik van wiskunde! Johan van Lill gesels met Susan du Plessis van Edublox oor hoekom dit so belangrik is dat leerprobleme, veral wiskundeprobleme, vroegtydig aangespreek moet word, en waarom ‘n mens nie moet wag tot die probleem onoplosbare word in die hoërskool nie. Klik hier om na die onderhoud te luister.

Edublox Nelspruit op Radio Laeveld
Radio Laeveld, 16 Februarie 2015
Edublox lees- en leerklinieke spesialiseer in breinopleiding wat kinders slimmer maak, en hulle help om vinniger, makliker en beter te leer en te lees. Die klasse spreek die volgende aan: (1.) konsentrasie, (2.) perseptuele vaardighede, (3.) geheue: visueel en ouditief, kort- en langtermyn, reeks- en werkende geheue (4.) logiese denke (5.) lees, spel, woordeskat en begrip. Klik hier om na die onderhoud te luister.

Radio-Onderhoud oor Disleksie
SAfm, 10 Februarie 2015
‘n Bespreking oor disleksie met Susan du Plessis, Eienaar en Direkteur van Opvoedkundige Programme by Edublox, en Shirley Lindecke, wie se seun Ryan sukses met Edublox behaal het. Die term "disleksie" is saamgestel uit twee Griekse woorde dys en lexis wat “swak lees” beteken. Die outydse (en dalk nog populęre) siening is dat disleksie ‘n fisiese versteuring in die brein is wat veroorsaak dat inligting verkeerd verwerk en geďnterpreteer word, wat dan lei tot lees-, spel- en skryfprobleme. Klik hier om na die onderhoud te luister.

Edublox op Cii Radio
Cii Radio, 8 Februarie 2015
Die woord disleksie beteken swak lees en word dikwels gebruik om te verwys na 'n kind — of volwassene — wat baie skerper voorkom as wat sy lees en geskrewe werk voorstel. In ons tyd van verbale en geskrewe kommunikasie is taalkundige probleme nie maklik om te hanteer nie. Dit is 'n probleem wat mens kan vereensaam, sonder selfvertroue laat en onseker laat voel. Klik hier na 'n bespreking oor disleksie met Susan du Plessis om te luister.

Edublox op 702 Talk Radio
702 Talk Radio, 2 Februarie 2015
Daar is baie debat rondom disleksie — of dit is 'n lewenslange toestand is wat gediagnoseer moet word, of 'n sinlose beskrywing wat gebruik word vir persoonlike gewin en wat gestaak moet word. Talk Radio 702-aanbieder John Robbie praat met Susan du Plessis, Direkteur van Opvoedkundige Programme by Edublox oor die debat. Klik hier om na die onderhoud te luister.

As Skool ‘n Kwessie Raak
Sarie, Februarie 2015
Die sweet tap my dogtertjie af as ons haar leeslessie moet deurlees en sy vermy boeke. Sy hou niks van lees nie. Wat moet ek maak? Susan du Plessis, direkteur van die lees- en leerkliniek Edublox (met takke landwyd), vergelyk lees met yshokkie: Jy moet eers leer ysskaats, dan kan jy met die stok begin speel, en dan in ‘n span. As jy dadelik net in die span speel, gaan jy dit nie regkry nie. Lees verder...

The Building Blocks of Success
Your Business, Desember 2014/Januarie 2015
A child's ability to read and learn effectively lays the foundation for their academic success, which has a far-reaching impact on their future. Edublox reading and learning clinics specialise in educational interventions comprising of brain training, reading, spelling, comprehension and maths, aimed mainly at primary school learners, although extending to high school and beyond. Lees verder...

Edublox op die Sifun'Ukwazi Geselsprogram
Mzansi Magic, 5 November 2014
Die taal is Zoeloe; die onderwerp is disleksie, 'n woord wat “swak lees” beteken en dikwels gebruik word om te verwys na ‘n kind — of volwassene — wat ‘n gemiddelde tot ‘n bogemiddelde IK het, en ten spyte van “voldoende” leergeleenthede ‘n ernstige leesagterstand het. Klik hier om na die geselsprogram te kyk.

ROCCI 2014 Business of the Year Nominees
Roodepoort Record, 31 Oktober 2014
Want your children to excel academically? Edublox reading and learning clinic invites you to join the Edublox community and allow them to build your child’s House of Learning. The Edublox team has extensive (30+ years) experience in the educational field, detailed research backing their methods, and quality control at all franchises. For this reason they can guarantee a 95% success rate and long-standing results your child can benefit from for years to come. Lees verder...

Só Help Jy ‘n Kind met Disleksie
SuperMa, 27 Mei 2014
Op ‘n weekmiddag gee Branden se ma hom dié opdragte: Haal jou kosblik uit jou tas, bęre jou skoene en gooi jou klere in die wasgoedmandjie. Ná 10 minute loer sy by sy kamer in en daar sit hy steeds in sy uniform. “Branden was altyd in die moeilikheid by die huis omdat ek gedink het hy luister nie. Ek sou sommer dadelik dink hy is net lui,” vertel sy ma, Annemarie Brooks van Pretoria. Lees verder...

'n Eerste vir Noordwes Provinsie: Edublox Hier vir
‘n Beter Toekoms

Potcheftroom Herald, Februarie 2014
Marina Wilters is aan die stuur van hierdie nuwe Lees- en Leerkliniek en is opgewonde om die Noordwesters te help om hulle volle potensiaal te ontwikkel. Sy is ‘n ou hand as dit kom by opvoedkunde en was vir 18 jaar verbonde aan die FET kollege in Polokwane as lektrise. Daar het sy ook haar eie leesskool in die middae van haar huis af bestuur en dis waar die gogga haar gebyt het... Lees verder...

Help Kinders met Disleksie in Jou Klas
Huisgenoot.com, 30 Januarie 2014
Dit is laatmiddag en jy sit nog agter jou lessenaar, besig met ’n pak merkwerk wat al ’n week lank vir jou wag. Wanneer jy by Pieter se boek kom, sak jou gemoed. Jy is al raadop met hom wat aanhoudend letters omkeer of sommer weglaat — tekens dat hy dalk disleksie het. Lees verder...

‘n Lewe met Disleksie
Huisgenoot, 16 Januarie 2014
Edublox Lees- en Leerklinieke spesialiseer in breinopleiding wat leerders slimmer maak, en hulle help om beter te lees, spel en leer. Binne ‘n paar maande het Branden Brooks met Edublox se hulp gevorder van ‘n druipeling tot ‘n kind met 5’e en 6’e op sy rapport (7 is die maksimum). Die Huisgenoot het daaroor berig. Lees verder...

Mom's Nomination Leads to Gold Award
Krugerdorp News, 19 Desember 2013
The Edublox West Rand franchise scooped Gold at the prestigious Roodepoort Chamber of Commerce and Industry (Rocci) Business Awards recently. The annual Rocci Awards celebrate achievements in service excellence, with nominations coming from members of the public, clients, customers and even other businesses. Lees verder...

We’re Not Stupid: Retraining Brains to Deal with
Learning Disabilities

Daily Voice, 29 Oktober 2013
Imagine going through school unable to read, spell and write properly. You know you are not “stupid” but you just can’t seem to get the work into your head. You could be one of thousands of people who struggle with a learning disability in South Africa. Children with learning disabilities aren’t lazy or dumb. They simply process information differently, or lack the skills to do so in the same way as others. Lees verder...

Oorwin Aandaggebreksindroom
Phalaborwa Herald, September 2013
Duisende kinders word jaarliks met aandaggebreksindroom (of ADHD) gediagnoseer en dit plaas ouers voor die moeilike keuse van behandeling. ‘n Kort aandagspan, hiperaktiwiteit en impulsiewe gedrag is deel van kindwees, maar by kinders met aandaggebreksindroom het dit ‘n negatiewe invloed op hulle lewe. Hulle sukkel met konsentrasie, probleemoplossing, en fokus moeilik op take. Lees verder...

Edublox
Namib Times, 20 Augustus 2013
We use our cognitive abilities to acquire knowledge; they can be considered our tools for learning, reading and coping. Some children suffer from reading problems, they battle to concentrate or have poor memory, but there is a solution. Lees verder...

Leesprobleme — en Wat om Daaraan te Doen
Ditsem, Julie 2013
Wat is die tipiese simptome van ‘n leesprobleem? Waarmee sukkel die kind gewoonlik? Hier is ‘n lys van die mees algemene simptome van ‘n leesprobleem: Een van die mees ooglopende tekens is omkerings. Kinders met hierdie soort probleem verwar dikwels letters soos b en d... Lees verder...

Edublox op ‘Mommy Matters’
OFM, 24 Junie 2013
OFM vertel: “Oor die laaste twee weke het ons in Mommy Matters debat gevoer oor ADHD/ADD medikasie en behandeling. Daar is alternatiewe en die span by Edublox het kom vertel dat daar hoop is vir ouers en kinders.” Klik hier om te luister na die onderhoud.

Dyslexia: Get It Straight
Value Magazine, Maart 2013
The word "dyslexia" is often used to refer to the child who has an average or above average IQ and is reading 1 1/2 grades or more below grade level, and whose reading problem is accompanied by the signs below. One of the most obvious — and a common — telltale signs of dyslexia is reversals. Lees verder…

Edublox Leer Kinders Lees, Reg Leer
Triangle Courier, 30 Oktober 2012
Edublox met mev. Marietha Maré aan die stuur van sake is al sowat twee jaar aan die gang en het al talle kinders met groot sukses opgelei. Edublox spesialiseer in hulpverlening vir leer- en leesprobleme, studietegnieke en metodes. Klasse word in Engels en Afrikaans aangebied. Lees verder…

Edublox op Ontbytsake
Kyknet, 13 Oktober 2012
Het jou kind 'n leerprobleem? Sukkel hy om sy volle potensiaal te bereik? Het jou kind 'n konsentrasieprobleem of 'n swak geheue? Lees hy stadig en hakkelrig, of lees hy met swak begrip? Verwar hy dalk letters soos b en d? Spel hy woorde soos wat hulle klink, soos "sienkie" pleks van "seuntjie"? Is hy gediagnoseer met disleksie of ADHD? Edublox maak leer en lees maklik! Klik hier om te sien hoe.

Edublox op ‘Mother of All Professions’
SABC 2, 13 Oktober 2012
Edublox help leerders LEES, LEER en PRESTEER. Ons multisensoriese brein-opleidingsprogramme stel hulle in staat om leesprobleme en ander leerstruikelblokke te bowe te kom, help hulle om lewenslange leerders te word, en bemagtig hulle om hulle hoogste opvoedkundige doelwitte te bereik. Klik hier om na Mother of All Professions se program oor Edublox te kyk.

An Outreach in Education
Krugersdorp News, 5 Oktober 2012
The Edublox franchise in Krugersdorp recently presented some study techniques taken from the Edublox Studiblox course, free of charge to all the Grade 4 pupils at Laerskool Protearif. "The pupils thoroughly enjoyed the presentation… " Lees verder…

Edublox op ‘Rivoningo’
SABC 2, 3 Oktober 2012
Skryf vereis komplekse motoriese, sowel as perseptuele vaardighede. Die woord disgrafie is saamgestel uit twee Griekse woorde, dys wat swak beteken en graphein wat skryf beteken, en word gebruik om 'n ernstige probleem met handskrif te beskryf. Edublox het deelgeneem aan Rivoningo se program oor disgrafie. Klik hier om daarna te kyk.

Leer, Lees en Presteer met Edublox
Polokwane Observer, 2 Junie 2012
Leerders se leer- en leesprobleme kan iets van die verlede wees met die vindingryke Edublox-program wat deur oud-onderwyser, me Lizani Muller aangebied word. Leerders se aandag en konsentrasie word verskerp, akkurate persepsie word ontwikkel, geheue word verbeter en logiese denke word boonop bevorder. Lees verder…

Is Your Child Coping in Class?
Kwęvoël (koerant in Thabazimbi), 29 Junie 2012
We're six months into the new school year and with school exams coming to an end and reports due, this is a good time to assess how your child is coping at school. A child who is struggling to grasp new concepts or cope with the workload could be challenged in one or more developmental areas. Lees verder…

Learning Blockages for Students and Learners
Volksrust Recorder, 29 Junie 2012
The primary and high school years can be stressful for children; particularly those battling academically. These children often feel that there is something wrong with them and that they can’t be helped. However, recent research results have indicated a significant correlation between levels of academic achievement in children and the learning blockages that they experience. Lees verder…

The Townships Project: How We Are Faring…
SA Franchise Warehouse, Junie/Julie 2012
In the February/March issue of SA Franchise Warehouse we introduced The Townships Project and its quest to promote micro franchising as a means of combating poverty in townships. Lees verder…


Edublox op ‘Three Talk’
SABC 3, 22 Mei 2012
Die term ‘disleksie’ is saamgestel uit twee Griekse woorde wat beteken ‘swak lees’. Spel en skryf, as gevolg van hulle noue verband met lees, word gewoonlik ook daarby ingesluit. Edublox het deelgeneem op ‘Three Talk’ se program oor disleksie. Klik hier om na geselekteerde uittreksels te kyk.

Learning Solutions
Krugersdorp News, 11 Mei 2012
Krugersdorp — A female entrepreneur leads the way with a new reading and learning centre in Krugersdorp. Nicolene Potgieter proudly opened the doors of the first Edublox Reading and Learning Clinic in Krugersdorp earlier this month. Nicolene identified the opportunity of opening a reading and learning clinic…. Lees verder…

Lizani Uses Her Skills to Help Children to Learn
Northern Review, 10 Mei 2012
Polokwane — Lizani Muller's passion for teaching prompted her to open Edublox Reading and Learning Clinic. The clinic opened in April. Lizani was a primary school teacher for many years. “I have always wanted to be a teacher, there was nothing I wanted to do more.” Lees verder…

Disleksie
Vrouekeur, 4 Mei 2012
Nuwe navorsing bring hoop vir mense wat met dié leesprobleem sukkel. Wat het Richard Branson en Tom Cruise gemeen, behalwe dat hulle bekend is? Hulle is albei met disleksie gediagnoseer en het nogtans uitgestyg. Die meerderheid mense wat met disleksie sukkel, moet met hierdie leesprobleem se vernietegende sosio-ekonomiese gevolge en emosionele invloed worstel. Lees verder…

New Research May Change the Face of Dyslexia
Tygerburger, 18 April 2012
What do Richard Branson and Tom Cruise have in common? They were diagnosed with dyslexia and found the strength to overcome their adversities. Most people, however, do not triumph over their dyslexia and may have to deal with the reading difficulty’s destructive socio-economic consequences and emotional effects. Persistent learning failure may lead to anguish, embarrassment and frustration. Lees verder…

About ADD / ADHD Labels
Kwęvoël (koerant in Thabazimbi), 13 April 2012
It seems as if all and sundry are being diagnosed with “Attention Deficit Disorder” (ADD) or “Attention Deficit Hyperactivity Disorder” (ADHD) these days. It is all too easy to put a label on behaviours that don’t conform to the norm; what do these behaviours actually mean and what can be done to treat them? Lees verder…

Beating the Odds
Minimag, April 2012
While learning comes easily to some, children with learning difficulties can find the simplest school activity an overwhelming challenge. For those who have overcome the odds despite their difficulties Edublox introduced their Learner of the Year Awards to reward learners on the Edublox programme for their hard work and achievements at school. Lees verder…

Brain Training Clinic Is Well Worth Your Attention
Pretoria News, 28 Maart 2012
Many children are being “diagnosed” with Attention Deficit Disorder (ADD) or Attention Deficit Hyperactivity Disorder (ADHD) these days, but Susan du Plessis, director of educational programmes at Edublox reading and learning clinic, believes the disorders can be cured or even prevented if certain behaviours are intercepted and the brain is trained from an early age. Lees verder…

Preventing ADHD Is Possible
Health24.com, 27 Maart 2012
It seems as if all and sundry are being diagnosed with “Attention Deficit Disorder” (ADD) or “Attention Deficit Hyperactivity Disorder” (ADHD) these days. It is all too easy to put a label on behaviours that don’t conform to the norm; what do these behaviours actually mean and what can be done to treat them? Lees verder…

Artikels en nuusberigte voor 27 Maart 2012 kan hier gevind word.