Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Gewoontevorming

Die aanleer van gewoontes; as ‘n mens iets al herhaaldelik gedoen het, doen jy dit later onwillekeurig en sonder inspanning. Optrede en gedrag word aanvanklik bewustelik verrig, maar namate die opvoedingsgebeure vorder, word gedragspatrone meer deel van die persoon self en vereis minder fisiese inspanning.