Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Identifikasie

Die Psigologie-Woordeboek (Louw et al., 1979) definieer “identifikasie” soos volg:

  1. Die proses van herkenning.
  2. Die herkenning van eienskappe of kenmerke in ‘n individu (of voorwerp) waarvolgens hy geklassifiseer kan word in ‘n bepaalde groep of kategorie.
  3. ‘n Noue assosiasie of affiliasie met ‘n persoon of groep.
  4. (Psigoanalise) ‘n Verdedigingsmeganisme wat bestaan uit die wens om soos iemand anders te wees en wat tot die nabootsing van ander lei. Dit speel ‘n groot rol by die ontwikkeling van die superego tydens die Oedipus-situasie.