Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Illusie

‘n Foutiewe waarneming van iets wat wel bestaan. Sommige illusies is die gevolg van fisiese wette, bv. ‘n stok wat skynbaar buig as dit deels onder water is; dit staan as fisiese illusies bekend. Die meeste illusies is egter sielkundig van aard.