Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Ouditiewe Analise

Dit is die vermoë om wat jy hoor te verdeel in klanke en vorm die basis van spelling, byvoorbeeld das = d+a+s. Dit sluit ook die weglating van klanke om ander woorde te vorm in, byvoorbeeld slang sonder [s] = lang.