Tuisblad   I   Meer Oor Ons   I    Suksesverhale   I   Artikels   I   'Franchise'   I   Kontak Ons   

Ouditiewe Sluiting

Dit is die vermoë om klanke of inligting in te voeg, wat die kind nie volledig gehoor het nie, of wat nie gegee is nie, om betekenisvolle afleidings te maak en dan die woord/frase/sin te voltooi byvoorbeeld –oente-inkel = groentewinkel.